WELKOM BY GHOLF TOER
VERKEN SUID-AFRIKA SE MOOISTE GHOLFBANE
Met aanbieder JP Quickelberge
Seisoen 1 van Gholf Toer word op VIA, kanaal 147 uitgesaai. Skakel elke Woensdag om 18:00 in op VIA, kanaal 147 vir 'n nuwe episode van Gholf Toer - elke episode besoek ons een van Suid-Afrika se talle mooi gholfbane. Die eerste episode word op Woensdag, 25 Maart 2026 om 18:00 uitgesaai.
WAT IS INGESLUIT BY 'N LIDMAADSKAP
Daar is slegs 50 lidmaatskappe beskikbaar. Koop nou voordat dit uitverkoop.
GHOLF TOER, SOOS JY DAARVAN HOU!
Geniet 'n "all inclusive" gholftoer saam met Travel.co.za