EPISODE 2: SILWERSTRAND

Van die stad se gedruis na die stilte van die vallei.

Ons volgende stop op die toer is Silwerstrand Gholfklub. Hierdie baan vra vir fokus, want die uitsigte kan maklik die aaandag van jou spel af steel.

Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsending Vrydae om 18:30