EPISODE 3: HIGHLAND GATE

Berge, briesies en 'n paar balle in die langgras, ons het dit alles beleef in Dullstroom. Gholf op sy beste in een van die land se mooiste uithoeke.

Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsending Vrydae om 18:30