EPISODE 1: METROPOLITAN
Afslaan tyd! Episode 1 van Gholf Toer begin by die ikoniese Metropolitan Gholfklub in die hartjie van die Moederstad. Met die DHL-stadion aan die een kant en Tafelberg aan die ander, kon ons nie vir n beter "tee-off" gevra het nie.
Gaan die houe reguit wees of gaan die Kaapse wind ons voete onder ons uitslaan?
Woensdae om 18:00 op VIA kanaal 147
Heruitsending Vrydae om 18:30