GHOLF TOER LIDMAATSKAP - SEISOEN 1

GHOLF TOER LIDMAATSKAP - SEISOEN 1

R 3,600.00
Skip to product information
GHOLF TOER LIDMAATSKAP - SEISOEN 1

GHOLF TOER LIDMAATSKAP - SEISOEN 1

R 3,600.00

Die Gholf Toer Klub is geskep vir gholfspelers wat die bane wat in Gholf Toer Seisoen 1 verskyn, self wil ervaar.

Met slegs 50 lidmaatskappe beskikbaar, ontvang lede 'n premium speelbewys boekie om al 7 van die merkwaardige gholfbane wat in seisoen 1 gespeel was self te ervaar, asook eksklusiewe pryse op verblyf, vlugte en huurmotors deur Travel.co.za.

Die is jou geleentheid om die reis van die program te volg, self op die fairways te stap wat jy op die skerm sien, en deel te word van die Gholf Toer-gemeenskap.

Lidmaatskappe is streng beperk en word op ˇn eerste-kom-eerste-bedien-basis aangebied.

Wat is ingesluit:

Eksklusiewe Speelbewys Boekie

Ontvang 'n premium boekie met 7 x 1-bal speelbewyse, wat jou die geleentheid gee om elke gholfbaan wat in Gholf Toer Seisoen 1 verskyn, te speel.

Eksklusiewe Aanbiedinge deur Travel.co.za

Spesiale aanbiedinge op verblyf, vlugte en huurmotors word aan lede gebied deur Travel.co.za, wat dit makliker maak om elke Gholf Toer-ervaring gerieflik en bekostigbaar te beplan.

Voorkeurtoegang tot die Gholf Toer Dag  Seisoen 1

Lede kry eerste geleentheid om in te skryf vir die eksklusiewe Gholf Toer Dag, 'n spesiale gholfdag wat spelers, vennote en vriende van die program saambring.

Termes & Voorwaardes Geld

Wat is ingesluit

✔ Eksklusiewe Speelbewys Boekie

✔ Eksklusiewe reisaanbiedinge deur Travel.co.za.

✔ Voorkeurtoegang tot die Gholf Toer Dag  Seisoen 1